"Die Blonde Matroos" lyrics - JIM REEVES

JIM REEVES
"Die Blonde Matroos"

Sy staan op die hawe van Tafelbaai strand,
Haar seemans-geliefde hou sy by die hand;
Sy kla oor haar noodlot, haar hartjie is te seer -
Sy het glad geen tuiste en Moederlief meer...

Neem my, O matroos, neem my saam as jy swerwe;
By jou wil ek ween, wil ek lag, wil ek sterwe.
Ons hoort mos tesame soos die wind en die see -
Ek gee jou my liefde, ag, wat meer kan ek gee?
Ons hoort mos tesame soos die wind en die see -
Ek gee jou my liefde, ag, wat meer kan ek gee?

Neem my, O matroos, neem my saam as jy swerwe;
Y jou wil ek ween, wil ek lag, wil ek sterwe.